About the Journal

Stilet is die amptelike lyfblad van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV). Die tydskrif word geheel gewy aan die weteskaplike studie van die Afrikaanse literatuur in die vorm van navorsingsartikels, literĂªre analises, kommentaar oor aktuele literĂªre vraagstukke en ALV-kongresreferate.

The original publication is available at https://stilet.journals.ac.za/index.php/pub